Verkleinwoorde Flashcards
1
Q
Versameling
A
Versamelinkie
⬆️
2
Q
Hawe
A
Hawetjie
3
Q
Sentrum
A
Sentrumpie
4
Q
Kamera
A
Kameratjie
5
Q
Neef
A
Nefie
6
Q
Aap
A
Apie
7
Q
Motorkano
A
Motorkano’tjie
8
Q
Oog
A
Ogie
9
Q
Mens
A
Mensie
10
Q
Koningin
A
Koninginnetjie
11
Q
Wa
A
Waentjie
12
Q
Ster
A
Sterretjie
13
Q
Glas
A
Glasie
14
Q
Pad
A
Paadjie
15
Q
Gat
A
Gaatjie
16
Q
Bom
A
Bommetjie