Ander Flashcards
Hoe spel jy (interesting)?
Interessant
Wat is voud in die woord onmidelik?
🌊🌊🌊🌊🌊
Onmiddellik
⬆️ ⬆️
‘n (Bederf) hond.
‘n Bedorwe hond.
Grade 9 class in Afrikaans is?
Graad 9-klas
What is the difference between “dokter” and “doktor”?
Doktor 📖
Dokter💉
Verlede tyd en toekomende tyd van gooi?
HET gegooi
SAL gooi
Nie net gegooi en gooi nie.
Hoe sê jy:
Weer geken?
Herken
Nie moontlik nie?
Onmoontlik
Iets wat gebeur?
Gebeurtenis
Wat noem jy mense wat werk?
Werkers
Hy het ‘n goeie plan ________?
Beraam
nie gemaak nie
Wat is die gesegde, onderwerp en voorwerp van:
Die meisie se pa het ‘n kar.
Gesegde: het
Onderwerp: Die meisie se pa
Voorwerp: ‘n kar.
Die skool vir _____(dof) mense.
Dowwer
Die skool vir _____(doof) mense.
Dower
Die ______(vroeg) mense moet wag.
Vroeë
Die _______(Egipte) man.
Egiptiese
Die ______(skeef) prentjie.
Skewe