Trappe Van Vergelyking Flashcards
1
Q
Bietjie
A
Minder, minste
2
Q
Bedorwe
A
Meer bedorwe, MEES bedorwe
3
Q
Geel
A
Geler
Geelste
3
Q
Moeg
A
Moeër, moegste
3
Q
Sag
A
Sagter, sagste
4
Q
Fluks
A
Flukser, fluksste
5
Q
Breed
A
Breër, breedste
7
Q
Laag
A
Laer, laagste
8
Q
Kwaad
A
Kwater, kwaadste
9
Q
Slu
A
Sluwer, sluuste
10
Q
Lief
A
Liewer, liefste
11
Q
Lig
A
Ligter, ligste
12
Q
Sleg
A
Slegter, slegste
13
Q
Styf
A
Stywer, styfste
14
Q
Laf
A
Lawwer, lafste
15
Q
Jonk
A
Jonger, jonste
16
Q
Opgewonde
A
Meer opgewonde, mees opgewonde (ends in -e)
17
Q
Dikwels
A
Meermale, die meeste
18
Q
Nuut
A
Nuwer, nuutste
19
Q
Selde
A
Minder, minste
20
Q
Lank
A
Langer, langste
26
Q
Ru
A
Ruwer, ruuste
28
Q
Leeg
A
Leër, leegste