Voorplanting by diere Flashcards
Definisie: Voortplanting
Is die produksie van n nuwe generasie van organisms uit n bestaande generasie. Lewensproses wat die voortbestaan van die spesie verseker.
Wat is die doel van elke spesie? ( voortplantingspoging)
Om die maksimum hvl afstamelinge te he terwyl hulle die minste energie gebruik
Definisie: Ongeslagtelike voortplanting
- Behels net een dier
- laer + mikroskopiese diere
- lae voortplantings energie
Definisie : geslagteliike voortplanting
- gewerwelde diere
- meer kompleks en meer energie
- hoe voortplantingspoging
Definisie: Unieke voortplantingstrategiee
Unieke voortplantings strategiee stel spesies in staat om suksesvol te teel en dan tot voortplantings ouderdom te oorleef,
Noem die verskillende unieke voortplantings strategiee?
- Hofmakery
- Uitwendig teenoor inwendige bevrugting
- Ovipaar, Ovovivipaar, Vivipaar
- Amnioneier
- Vroegselfstandigen altrisiele ontwikkeling
- Ouersorg
Definisie; Hofmakery
Is die gedrag of seine wat ontwikkel is om ander diere te lok om te kan paar en te bro
Eenvoudige srategiee van Hofmakery is?
Die vrystelling van chemise (feromone), gebruik van visuele( helderkleurige liggaamsdele) of ouditiewe stimuli of die mannetjies te lok
Ingewikkelde strategiee van hofmakery is?
Wyfies verkies gewoonlik mannetjies wat ( beter vir ouersorg en gesondernageslag ) :
- groter is
- meer prominente fisiese eienskappe het
- meer energie gebruik tydens hofmakery
Hoe sal Hofmakery voortplanting maksimaliseer?
- manier van hofmakery verseker dat mannetjies en wyfies gepaste paar is
- Verseker datalbei gereed is - seksuele gedrag tydens hofmakery is tydsaam
- Energie besteding gewoonlik deur die mannetjie, wyfie hou energie on te broei
*Gevolge van die faktore is kanse goe vir n sterk, gesonde nageslag.
Definisie van Bevrugting?
Bevrugting is die aansluiting van die kern van n eiersel by n spermsel. (sperm is beweeglik, eiersel nie )
Waar vind uitendige bevrugting plaas en by waste diere kom dit die meeste voor?
Uitweendige bevrugting vind in die water plaas en kom voor by die meeste akwatiese gewerweldes.
Hoekom is uitwendige bevrugting nie die ideale proses nie?
- Dit is n vermorsing van enorme hvl eiers wat geproduseer word- meesteword opgevreet
- bevrugting is nie seker nie.
Hoe kan uitwendige bevrugting voortplanting maksimaliseer?
Stategiee omvoortplanting te verseker:
- Groot getalle eiers en sperms word vrygestel( hoe waarskynlikheid vir bevrugting)
- Hofmakery rituele
Waar vind Inwendige bevrugting plaas?
Komby gewerweldes op land voor.