Endokriene stelsel Flashcards
Definiese; Hormoon
is n organiese chemise stof wat deur die endoklier afgeeskei word in die bloedstroom na die teikengroep Vervoer waar dit metabolese reaksiesies reguleer.
Definiese ; Endokrienklier
Is n vaskulere, buislose klier wat hormone afskei en in die bloedstroom na hul teikenorgane Vervoer word. Het nie buise nie en hul afskeidings word in die bloedstroomna die teikenorgane Vervoer.
Definiesie ; Eksokrieneklier
word in buise Vervoer waar dit nodig is. Bv, speekselkliere, pancreas en lewer
- Hipotalamus;
* waar is dit gelee?
* Watse hormoon klei dit af?
* Funksie?
- Net bo die pituitere klier gelee
- Skei ADH (anti-diuretiese hormoon) af
- Dit help om water te behou-as liggaam dehidreer.
- Pituitere klier ( meesterklier genome)
* Dien as n_______?
* Waar word dit gevind?
- Chemiese koordineerder
* Dit is met n klein steeltjie aan die hipotalamus geheg
Hormone wat die Pituitere klier afskei?
- TSH ( Tiroiedstimuleerende hormoon )
- FSH ( Folikelstimuleerende hormoon )
- LH ( Luteiniserende hormoon )
- Prolaktien
- AKTH ( Adrenokortikortropiese hormoon)
- ISSH ( Interstisiele selstimulerende hormoon )
- GH/ STH ( Groei hormoon )
TSH
- Teikengroep
- Funksie
- tiroiedklier
* Skei tiroksien af
FSH
- teikengroep
- Funksie
- vrou- ovarium
mans-teste
*vrou- vorming van eierselle
mans-vorming van spermselle
LH
- Teikengroep
- FUnksie
- ovarium
* ovarium stimuleer en die vorming van die corpus luteum.
Prolaktien
- Teikengroep
- Funksie
- melkklier
* Stimuleer die vervaardiging van die melk.Verantwoordelik vir moederlike instink
AKTH
- Teikengroep
- Funksie
- bynier
* skei kortisoon en aldosteroon af
ISSH
- Teikengroep
- Funksie
- teste
* skei testosteroon af
GH/STH
*Funksie
bevorder skelet en spiergroei
Definisie; Hipersekresie
Te veel afskeiding van nhormoon
Definisie: Hiposekresie
te min afskeising van n hormoon
Hipersekresie: Oorontwikkeling van die skelet?
Gigantisme
Hiposekresie: Onderontwikkeling van die skelet?
dwergisme
Oorafskeiding van GH in volwassene lei tot?
akromegalie
Waar is die Tiroiedklier gelee ?
Onder die larinks by die tragea
Doel van die hormoon tiroksien?
- verhoog die basale metaboliese tempo
- verhoog produksie van liggaamshitte
- bevorder die normale werking van die hart
- bevorder normale werking van die senuweestelsel. (senuweeaktiwiteite verhooog waaksaamheid en refleksie verskerp )
Hipotiroidisme
- Definisie
- Behandeling
te min tiroksien word afgeskei wat n lae metaboliese reaksie veroorsaaak.
Volwassene- Miksedeem
kinders-kretisme
* Joduimaanvullings
Hipertiroidisme
- Definisie
- simptome
- te veel tiroksien word afgeskei wat veroorsaak n hoe metaboliese tempo
- Liggamstemperatuur is hoog en swet meer
- hartklop, asemhalings tempo en bloedruk verhoog
- bewende spiere en senuweeagtigheid
- dikwels geswelde tiroiedklier- GOITER
Negatiewe terugvoer
- Funksie
- Kliere
- Om tiroksien in die bloed constant te hou
* Tiroied en die pituitere klier werk saam met die proses
4.Pankreas: Eksokriene funksie
afskeiding van pankreasap wat met die pancreas buis na die duodenum vloei waar dit met die chemise spysvertering help.