Manlike voorplantingsorgaan Flashcards
Struktuur en Funksie van: Skrotum
S-skrotum bevat die teste
F-Temperatuur reguleerder vir die teste(2C tot3C laer as die liggaamstemp)
-Dra en beskerm die teste
Struktuur en funksie van die teste?
S- 2ovaal-vormige organe wat buite die liggaam in die skrotum voorkoom.
F-Vervaardig sperm deur kiemlaag
-Vervaardig testosteroon deur interstisiele selle
Noem die 3verskillende Buise?
A. Eppididimis
B. Saadleier
C. Uretra
Struktuur en funksie van die Eppididimis?
S-2saad buisies sluit aan bymekaar
- gekronkelde buis
- 5meter lank
F-Onvolwasse sperm word hier volwasse
-sperm word vir enkele maande daar gestoor
Struktuur en funksie van die Saadleiers?
S-Verlaat die skrotum en loop deur dieprostaatklier tot in die uretra.
F-Forseer volwasse sperms vorentoe ( Ejakulasie)
Struktuur en funksie van die Uretra
S- Die buis wat die laaste deel van die urogenitale stelsel vorm
- Lei na buite
F-Vorm n gemeenskaplike buis vir die Vervoer van semen en erine
Struktuur en funksie van die Prostaatklier?
S- Omring die uretra aan die basis van die blaas
-Pruim grotte
F-Skei prostaatvloeistof af wat die Vervoer van sperm vergemaklik
Struktuur en funksie van die Cowper se kliere
S-2 kliere wat by die basis van die penis aangetref word
F-Produseer mukusagtige vloeistof ( pH = alkalies )
- Vloeistof= 1. Neutraliseer suur urine
2. Smeer die uretra om die sperm teen skade te beskerm
Struktuur en funksie van die Penis ?
S-Uretra loop deur die penis
- Bestaan uit erektiel weefsel
F- Dra semen met sperm oor na die vrou se vagina tydens kopulasie.
Uit wat bestaan semen ?
Sperm+ seminale vloeistof
Verskil tussen Ereksieen Ejakulasie?
Ereksie- penis verstyf
Ejakulasie- storting van semen