Genetika Flashcards
Noem die 2 nukleiensure?
- Deoksiribonukleiensure (DNA)
* Ribonukleiensure
Waarword DNA aangetref ?
hoodsaaklik in die kern van die sel gevind waardit n belangrike deel van die chromosome wat die chromatiennetwerkopmaak, vorm.
Definisie: Ekstra sellulere DNA ?
Kleinn hoeveelhede DNA buite die kern in die mitochondria van plante en diere sowel as in die chloroplaste in plante aangetref.
Waaruit bestaan DNA ?
DNA-molecule is n lang ketting wat uit kleinereenhede bestaan.
Puriene
besstaan uit 2versmelte ringe stikstof- koolstof en wateratome.
Guanien en adenien
Pirinidiene
Bestaan uit een soortgelyke atome en is daarom baie kleiner as puriene
Tiamien en Sitosien
Funksie van stikstofbasisse?
Stiksofbasisse gee selle opdragte oor hoe om ensieme en ander proteiene te sintetiseeer
Rol van die DNA ?
- Dra oorerflike inligting
- Voorsien n bloudruk vir die groei en ontwikkeling van die organisme deur kodering vir proteiensinteses
- Kan ripliseer, genetiesekode oordra
Wat word proteienkoderende areas genoem ?
eksone
Watword Nie-koderendeareas genome?
Introne
Definisie: Repliseering
Is die proses waar n bestaande DNA-molekule n nuwe DNA-molekule vorm wat identies is aan die oorspronklike molecule.
Waarom is repliseering nodig?
Omte verseker dat die genetiese kode oorgedra word na elke dogtersel wat tydens seldeling vorm
Waar vind repliseering plaas?
In die nucleus tydens interfase
Waar word RNA vervaardig?
Word in nukleus deur DNA vervaardig
*betrokke by Proteiensintese
Wat is die struktuur van RNA ?
RNA is n polimeer wat uit nukleotiede bestaan,maar verskil in struktuur van DNA.
- enkele string
- string korter as DNA
- Suikerribose ipv Deoksiribose
- 3basise in gemeen met DNA
Funksie van RNA ?
RNA dra instruksies van DNA in die nucleus na die ribose in die sitoplasma van n sel waar dit die proteiensintese uit aminosure beheer.
Definisie van Transkripsie ?
Is die proses waardeur DNA, mRNA vervaardig en kodeer.
Definisie: Stopkodons
Die drie kodons wat nie vir aminosure kodeer nie.
UGA, UAA, UAG