voornaamwoorde (bl 64) Flashcards

1
Q

1) persoonlike v.nw.

A

verwys na mense, diere en dinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

2) besitlike v.nw.

A

dui besitting aan (myne, joune)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

3) betreklike v.nw.

A

tree as verbindingswoord tussen sinne op (wat, waarop, wie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

4) vraende v.nw.

A

staan aan begin van vraagsin (wie, aan wie, wat)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

5) onpersoonlike v.nw.

A

dit, daar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

6) onbepaalde v.nw.

A

dui nie op bepaalde mense of dinge nie (mens, niemand, enigeen, hulle/die mense)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

7) wedekerende v.nw.

A

kom voor wanneer ‘n sin se onderwerp en voorwerp dieselfde ding is (sy bekommer haar …)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

8) wedekerige v.nw.

A

mekaar, die een die ander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

9) aanwysende v.nw.

A

determineerders ( hierdie, sulke, diè)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly