morfologie (bl 29) Flashcards

1
Q

simpleks

A

woord in sy eenvoudigste vorm
woord kan nie in sinvolle dele verdeel word wat met die kernbetekenis verband hou nie (verstaan)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

kompleks

A

bestaan uit ‘n stam en minstens een ander morfeem (gevind)
afleiding = bestaan uit een stam en morfeme
samestelling = bestaan uit stamme
verbindingsklank = kom tussen stamme voor
samestellende afleiding = 2+ stamme met morfeme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

klinkerwisseling

A

vorming van nuwe woorde deur die klinker te verander (reuk = ruik, gebed = bid)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

afkorting

A

verkorte vorm van woord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

akroniem

A

afkorting van woord wat as ‘n woord uitgepreek word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly