selfstandige naamwoorde (bl 47) Flashcards
1
Q
toets vir s.nw.
A
kan die of ‘n voor hom sit
2
Q
1) soortnaam
A
verwys na voorwerpe, dinge waaraan ons kan vat
3
Q
2) eienaam
A
verwys na name van mense, dorpe, stede, lande, ent.
4
Q
3) massaname
A
verwys na items wat nie getel kan word nie (sand)
5
Q
4) maatname
A
verwys na woorde wat as meetinstrumente gebruik word (sak sand)
6
Q
5) versamelname
A
verwys na ‘n groep (skool visse)
7
Q
6) abstrakte selfstandige naamwoorde
A
verwys na dinge wat ons nie kan aanraak nie (vrees, liefde)
8
Q
lidwoorde
A
bepaalde: die
onbepaalde: ‘n