klankverskynsels (bl 16) Flashcards

1
Q

ontronding

A

wanneer vokale te min gerond word
huise = hyse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

oorronding

A

wanneer vokale te veel gerond word
ma = mo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

assimilasie

A

wanneer is makliker is om klanke nader aan mekaar in die mond te vorm
onbeskof = ombeskof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

letteruitspraak

A

wanneer ‘n woord verkeerd uitgespreek word presies soos dit gespel is
wonder = nie as wonner nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

nasalering

A

as die n nie as ‘n konsonant gehoor word nie, maar as n vokaal
dans = da:s

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

palatalisasie

A

wanneer die g of k voor in die mond uitgespreek word en dit dan soos ‘n j klink
geld = gjeld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

vokaalreduksie

A

wanneer vokale in ‘n onbeklemtoonde lettergreepoorgaan tot ‘n neutrale e
patat = petat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

klankverspringing (metatesis)

A

r-klank ruil plekke met die klinker in onbeklemtoonde lettergreep
present = persent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

klanktoevoeging

A

klanke word bygevoeg
begin = begint

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

vokaalverhoging

A

wanneer lang vokale soos oo en ee as oe en ie uitgespreek word
boonop = boenop
weet = wiet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly