Volhoubaarheid Flashcards
Defineer volhoubaarheid
Gebruik van goedere en dienste om basiese menslike behoeftes te bevredig terwyl dit die skadelike uitwerking daarvan op die omgewing verminder
Noem 5 maniere om volhoubaarheid te verseker
1 geen koolstof
2 geen rommel
3 volhoubare vervoer
4 gebruik van plaaslike materials
5 beskerm plaaslike en volhoubare voedsel
Benoem nog 5 maniere om volhoubaarheid te verseker
1 besparing van water
2 Beskerm natuurlike habitat
3 Beskerm kultuur en erfenis
4 gelykheid en regverdige Handel
5 gesondheid en geluk
Noem 8 koopgewoontes
1 kweek eie tuin
2 koop trots Suid Afrikaans
3 vergelyk produkte
4 ondersteun omgewingsbewustheid
5 lees etikette
6 koop organiese produkte
7 stel inkopie lys op
8 doen navorsing oor nuwe produkte
Benoem die ses riglyne vir die neem van volhoubare aankoopbesluite
●koop bio-afbreekbare produkte
●Gebruik son krag
●Beskerm en bewaar natuurlike hulpbronne
●Ondersteun plaaslike vervaardigde produkte
●Gebruik herwinbare materiale
●Dra positief by tot ekonomie