Die Verbruiker Flashcards
Wat is n verbruiker?
N persoon wat goedere en dienste wil koop
Wat is die rol van die verbruiker
●Bepaal die lot van die die produkte en dienste op die mark
●Kewes is belangrik
Wat is n behoefte?
Iets wat jy nodig het om te oorleef
Wat is n begeerte?
Iets wat jy wil he maar nie nodig het nie
Noem al die verbruikers regte
Reg tot gemaklikheid en veiligheid
●Reg om tussen produkte en dienste te kies
● Reg om eerlike bronne van inligting te ontvang
● Reg om gehoor te word
● Reg tot voorspraak
● Reg om ingelig te wees
● Reg om diens te ontvang
●Reg om aandring te maak om regstelling
Noem 3 verbruikers verantwoordelikhede
Besighede te ondersteun wat volhoubaarheid praktiseer
● koop herwinde produkte en herein self
● very rommelstrooi
Noem verantwoordelike gedrag tydens aankope
●navors die produk wat aangekoop word
●Kies produkte kieskeurig
● Le klag Indian produkte nie presteer nie
● Dring aan op regstelling
● Wees ingelig