Entrepreneur Flashcards
Wat is n entrepreneur ?
N persoon wat idee in n besigheid omskep
Wat verrig n entrepreneur?
●Noodsaaklik vir ekonomie groei
●Verdien geld
●Neem risiko
●Bedryf Klein medium op mikro-ondernemings
●Verskaf kapitaal
●Positiewe uitkyk
●Innoveerders
Redes vir entrepreneurskap?
●Mense kry nie werk nie
●Nie genoeg salaris nie
●Werkstoestande is swak
●Wil nie vir iemand werk nie
Definisie van eienskap?
Persoonlikheid waarmee jy gebore is
Definisie van vaardigheid?
Talente en persoonlike kwaliteite
Noem 6 eienskappe van n entrepreneur
●Selvetroue
●Visie
●Verantwoordelik
●Vindingryk
●Dapperheid
●Mededingende instink
Wat is die vaardighede van n entrepreneur
B-goeie beplanning
O goeie organisasie
L leiding Kan neem
B Beheer Kan uit oefen
●Navorsingsvaardighede
●Goeie verhoudinge
●Kommunikasievaardighede
Wat is die innovasie as n entrepreneur?
●Goedere verkoop
●Dienste lewer
●Goedere en dienste verkoop
●Wins maak
Wat is natuurlike hulpbronne?
Hulpbronne wat uit die natuur gebruik word om goedere en dienste te vervaardig
Watter vergoeding word uit die volgende verdien:
Kapitaal?
Arbeid?
Natuurlike hulpbronne ?
Entrepreneurskap?
Kapitaal: Rente
Arbeid: Salarisse en Lone
Natuurlike hulpbronne:Huur
Entrepreneur:Wins
Wat is die belangrikheid van Entrepreneurskap vir omgewing?
●meer werk word omgeskep
●werkers se selfvertrou vermeerder
●Kan vir hul families voorsien
●Besigheidsvaardighede word verbeter
●Rolmodelle vir kinders
Wat is die belangrikheid van entrepreneurskap vir ekonomie?
●Skep werk
●Vermeerder regering se geldkas
●verminder misdaad
●beter verspreiding van rykdom
●kompetisie help verbeter produkte