Besluitneming Flashcards

1
Q

Wat is n Impulsiewe besluit?

A

●doen dit sonder om te dink
● Dink min daaroor
●Dink nie aan nagevolge nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is n gewoonte besluit?

A

●Besluit uit gewoontes
●Daaglikse routine
●Koop dieselfde handelsmark sonder om met Ander te vergelyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n intuitiewe besluit?

A

●Emotionele besluit
●Nie Gebaseer op feite nie en ook nie impulsief nie
●Gebaseer op instink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Difineer verbruikefgedrag

A

Besluitnemingsproses & Dade van mense wat betrothed is by die koop en gebruik van goedere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is n rasionele besluit?

A

●Logies
●volg spesifieke stappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die rasionele besluit stappe

A

1 Herken probleem
2 soek inligting
3 evalueer alternatiewe
4 koop die produk
5 naverkoopsgedrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly