Volg ‘n fiksheidsprogram Flashcards

1
Q

Hoekom moet ons fiks bly?

A
  1. ) dit verbeter jou liggaam se vermoë om aan sport en daaglikse aktiwiteite deel te neem
  2. ) dit laat jou gesonder voel
  3. ) dit help jou om beter in die skool te konsentreer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 3 voordele van fiksheid

A
  1. ) dit verbeter jou liggaam se vermoë om aan sport en daaglikse aktiwiteite deel te neem
  2. ) dit laat jou gesonder voel
  3. ) dit help jou om beter in die skool te konsentreer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lank is ‘n fiksheidsprogram?

A

30 minute

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaruit bestaan ‘n fiksheidsprogram?

A
  1. ) 5 minute opwarming
  2. ) 15-20 minute fiksheidssessie
  3. ) 5 minute afwarming
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watse oefeninge doen mens om af te warm

A

Strekoefeninge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watse voordele hou ‘n fiksheidsprogram in?

A
  1. ) Soos wat jou hartspiere en longe meer gewoond raak aan die oefeninge, sal jy die oefeninge langer en met minder inspanning kan doen.
  2. ) Jou spiere sal begin groter word en jy sal swaarder blikke sand kan oplig wanneer iy iou bo- arm spieroefeninge doen. Jy sal spierkrag ontwikkel en sonder om ongemak te verduur, kan buig en strek.
  3. ) Jou liggaam sal gesonder en sterker begin lyk en voel. Jy sal positief voel en gelukkige gedagtes hê oor al die dinge wat jy moet doen.
  4. ) Aan die einde van jou oefensessie sal jy’n gelukkige houding hê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die term vir wanneer jou hartspiere en longe meer gewoond raak aan die oefeninge en jy dan die oefeninge langer en met minder inspanning kan doen.

A

Spieruithouvermoë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is spieruithouvermoë?

A

Soos wat jou hartspiere en longe meer gewoond raak aan die oefeninge, sal jy die oefeninge langer en met minder inspanning kan doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly