Vaardighede vir probleemoplossing Flashcards

1
Q

Wat is ‘n dinkskrum?

A

Dis ‘n manier om aan baie verskillende idees en oplossings vir ‘n probleem te dink. Dit is belangrik om aan baie moontlike oplosiings te dink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n manier om aan baie verskillende idees en oplossings vir ‘n probleem te dink?

A

‘n Dinkskrum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe werk ‘n dinkskrum?

A
  1. ) sit in ‘n kring
  2. ) Skryf die probleem neer
  3. ) Stel ‘n tydsbeperking van nie meer as 4 minute nie
  4. ) Elkeen moet soveel idees bydrae waaraan hulle kan dink. Skryf al die idees neer
  5. ) Moenie enige idees bespreek of kritiseer nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken die gesegde “Twee koppe is beter as een”?

A

Dit beteken dat twee mense dikwels ‘n probleem makliker as een persoon op sy eie kan oplos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter stappe moet jy volg as ‘n probleem te moeilik vir jou is?

A
  1. ) Lees die instruksies weer
  2. ) Verdeel die probleem in kleiner stappe

DIT IS MAKLIKER OM KLEIN DEELTJIES AS EEN GROOT DEEL TE PAK

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter stappe moet jy volg as jy nie verstaan mat jy moet doen nie?

A

1.) Vra iemand om jou te help (onderwyser, ouers, broer, vriende)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter stappe moet jy volg as jy nie weet hoekom jy iets moet doen nie?

A

1.) Probeer die probleem verbind met ‘n lang-termyn doelwit wat jy het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter stappe moet jy volg as jy nie tyd het om iets te doen nie?

A

1.) Organiseer jou tyd beter - besluit wat jy later kan doen sodat jy tyd inruim om die probleem op te los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter stappe moet jy volg as jy iets nie wil doen nie?

A

1.) Belowe jouself iets lekkers nadat jy dit klaargemaak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly