Selfbestuursvaardighede Flashcards
Om __________ te wees is ‘n belangrike ________________ wat jou lewe makliker en minder vol _______ sal maak.
Om georganiseerd te wees is ‘n belangrike selfbestuursvaardigheid wat jou lewe makliker en minder vol spanning sal maak.
Wat is ‘n belangrike selfbestuursvaardigheid wat jou lewe makliker en minder vol spanning sal maak?
Om georganiseerd te wees
Wat beteken dit om georganiseerd te wees?
Om georganiseerd te wees is ‘n belangrike selfbestuursvaardigheid wat jou lewe makliker en minder vol spanning sal maak.
Wat is ‘n dagboek?
Dit is ‘n boek waarin jy dinge neerskryf wat jy moet doen.
Waarmee sal ‘n dagboek jou help?
- ) Om jou tyd te bestuur
- ) Om tred te hou met die dinge wat jy moet doen
Jy kan ‘n dagboek gebruik om jou _________ te beplan.
Jy kan ‘n dagboek gebruik om jou aktiwiteite te beplan.
Jy kan ‘n _________ gebruik om jou aktiwiteite te beplan.
Jy kan ‘n dagboek gebruik om jou aktiwiteite te beplan.
Jy kan ‘n dagboek gebruik om jou _______ te ________ .
Jy kan ‘n dagboek gebruik om jou aktiwiteite te beplan.