Vincent Willem Van Gogh Flashcards
Agtergrond
Nederlands
1 skildery in leeftyd
900 skilderye
1100 sketse
Kenmerke
Ekspressionisme
Fauvisme
Vroee abstrakte bewrging
Museums
Van Goghmuseum Amsterdam
Kröller-Mullermuseum
Werke
Portret van Dokter Gachet
Irisse
Portret van die kunstenaar sonder baard
Die Rooi Wingerd
Eerste werk
Kunsfirma toe onderwyserassistent (Parys)
Terug Amsterdam- Teologie
Broer - voltyds skilder
Eers arbeiders in plattelandse landskappe later Japannsr kuns
Geskiedenis
Theo - Montmartre Parys
Leer ken: Edgar Degas, Camille Pissarro, Emile Bernard, Henri de Toulouse- Lautrec, Paul Gauguin — impressionisme en puntillisme
•Arles landskap geverf ander genooi
Saam Paul Gauguin gewerk. Stry– linkeroor af aan straatvrouvriendin– kolletjies verf
•Depressie - Saint Remy de Provence – hospitaaltuin strepies
• Mei 1890 a Paul Gachet
37 jaar borskas skiet
• Theo 6 maande later , vrou versoek langs broer