Kunselemente Flashcards
1
Q
Kleur
A
Primere, sekondere, komplimentere
•helder/ dof
Sag/ skerp
Natuurlik/ vreemd
2
Q
Lyn
A
Lang dun merk deur tekeninstrument
• beplan
Idees
Detail
Uitdrukking
• sterk, huiwerig happerig egalig
3
Q
Vorm
A
Buitelyn van basiese voorkoms Organies: in natuur Geometries: wiskundig Abstrak: onherkenbaar Figuratiewe: herkenbaar
2D/ 3D
4
Q
Toonkleur
A
Reeks skakerings van donker na lig - skaduwees
5
Q
Tekstuur
A
Voorkoms en gevoel
• Glanspunte
Skadus
Tekstuur
Arseringstegnieke
6
Q
Spasie
A
Area rondom, tussen en binne kunswerk, prent, foto
•positief/ negatief