Penny Siopis Flashcards
Agtergrond
•SA + Griekse • Vryburg, Noord-Kaap • Beeldende Kunste , Universiteit van Rhodes • Dosent: Dep. van Beeldende Kunste Universiteit van Witwatersrand
Kwessies
Ras en geslag in samelewing
Media en tegnieke
Skilder Fotografie Litografie (print) Film/video Installasie (bou)
Toekennings
Plaaslik + internasionaal
- Volkslied Ateliertoekenning
- Vita Art Now-toekenning
Kenmerke en style
- Tagtigerjare: klassieke barok skilderye
- Japannese affukke en geverf in ekspressionistiese styl.
- Simboliek
- 80’s vroeg: koeke (familiebakery)
- middel: Onderwerpe: feeste, olie , detail
- werke beinvloed deur hoe vroue behandel en gesien word
- skiderye: tekstuur van kant en doillies deur plaaslike blom spuit en letterlik patrone geweef uit in verf
- Impasto kwashalte: werklike skadu’s- dramatiese effek
Tans
Medeprofessor in Beeldende Kunste en voorsitter van die departement se beheerliggaam komitee.
Dora en die ander vrou
•Privaat versameling, pastel op papier
• 7 maande in Parys- In rol van Dora
- kommentaar oor histerie teorie baseer op pasienr van Freud met feministiese uitkyk.
- visualisering van weerstand teen die patriarg
•”Ander vrou” verwysing na Saartjie Baardman: Khoisan vrou van SA na Europa as skouspel in Engeland en Frankryk
Liggaam uitgestal deur Franse anatoom, Cuvier
• Steatipygea
• Vergelyk met Dora– Negentiende eeu Europieers haar fisiologie as teken van haar primitiewe seksualiteit geinterpreteer
Gedukd op n Monument
• Geskiedkundige skildery, olieverf en collage
•Swart vroulike figuur seminaak op afval
Vrugteskille
Gestrekte canvas
Dooie voel
Objects d’art
Skedel
Modelle van n swanger moederskoot
Gebroke hart
Handsak
Ornamentele toebehore
Oop boek
Twee aansigte van borsbeeld van swartman
• Gekompakteer in wat lyk soos n stortingsterrein
• Uitgebeeld asof sy op n troon sit soos heldin wat lemoene skil
•Simboliseer: oorvleulende prente, oorlvleuling van geskiedenis
• Bevraagteken gesiedenis deur omruil. An traditionele rolle
•Geduld- staan uit bo geskiedenis van wit dominansie- skil suurlemoen- ondermyn glorie van haar posisie
•Suurlemoen: bitter vrug- bitter stryd van swart vroue in geskiedenis
•Collage: gefotostateerde prente bymekaar om agtergrond te vorm .
Verteenwoordig persepsies: stereotiepes van slawe, Boere, Britse soldate, helde, aankoms van Riebeek, studies van politiese figure, nadionale simbole en toeriste aandenkinge