Musiek Flashcards
1
Q
Toonaarde
A
G: F-kryis
D: F- kruis en C- kruis
F: B-mol
2
Q
Tydmaattekens
A
6-8
2 pare 8ste
Punteerde kwartnote
Punt + agste
3
Q
Intervalle
A
Volmaakte 5de Majeur 6de Mineur 2de - mol Mineur 7 de - mol Mineur 6de - mol
4
Q
Crecendo
A
Geleidelik harder
5
Q
Allegro
A
Vinnig en lewendig
6
Q
Nootwaardes en rustekens
A
Heel- hang Half- sit Kwart- Z Agste- Y 16 de- dubbel Y
7
Q
Drieklanke
A
Sit toonaard by
8
Q
Toonlere
A
C- 8+7 en 3+4
F- Bmol
G- Fkruis
9
Q
Instrumente
A
Houtblaas
Koperblaas
Petkussie
Snaar
10
Q
Decrescendo
A
Geleidelik sagter
11
Q
Moderato
A
Matig of medium
12
Q
Forte
A
Hard
13
Q
Presto
A
Baie vinnig
14
Q
Andante
A
Taamlik stadig
15
Q
Staccato
A
Kort los note