Vereistes om lewe te onderhou Flashcards
Chemiese reaksie
Die proses waar stowed ander stoowe maak
Vervoermiddel
Middels wat stowed van een plek na n ander laat beweeg. Vervoer van stowwe van een plek na n ander laat beweeg. Vervoer van stowwe en gasse na plekke waar dit nodig is
Warmte reguleerder
n Voorwerp wat hitte konstant hou bv. Wanneer diere hul liggaamstemperatuur konstant hou deur te sweet.
Bestuiwing
Prose waar stuifmeel van die manlike deel van n plant na die vroulike deel vervoer word.
Bevrugting
Samesmelting van gemete ( eierselle en spermselle in mense) om n embrio te vorm.
Volhoubaar
Wanneer iets nie uitputbaar id nie en altyd beskikbaar is.
Ektotermies
Organisme wat nie hul hitte intern kan reguleer nie en bestuur hul liggams temperatuur deur aan te pas by die omgewing bv. reptiele.
Geslote stelsel
Wanneer geen hulpbronne ( gasse, water, grond ens) in of uit kan beweeg nie. Die sisteem is toe vir beweging va deeltjies.
Ekosisteem
Al die plante en diere wat op asrde voorkom
Koolhidrate
Energiebron wat van graangewassw afkomstig is bv koring, aartappels ens.
Bakterie
Klein organisme wat siekte kan veroorsaak.
Selredpirasie
Proses waar suurstof en glukose omgeskep word in ATP energie. Dit gebeur in die mitochondria en water en koolstofdioksied is afvalprodukte.