Definiesies Flashcards

1
Q

Biosfeer

A

Die dele van die aarde waar lewe voorkom of die deel van die aarde wat in staat is om lewe te ,an onderhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Organisme

A

n Enkele lewende plant, dier, bakteriee ens. wat al die lewensprosesse openbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Atmosfeer

A

Die mengsel van gasse wat die aarde omring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Litosfeer

A

n Klip of rots wat die aarde se struktuir opmaak en bestaan uit kors, mantel en kern. Lito beteken klip of rots.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hidrosfeer

A

Totale hoeveelhede water op of naby die aarde bv oseane, ys, wolke en ondergrondse water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Lugdruk

A

Die verskynsel waar lug in die atmosfeer deur die aarde se gravitasiekrag/ swaartekrag afwaarts getrek word om te voorkom dat dit in die ruimte ontsnap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ultravioletstrale

A

Daardie deel van die son se elektromagnetiese straling wat golflengte van ongeveer 400tot 4 nm (nanometer) het. Strale van die son wat baie energie bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Eksosfeer

A

n Lugstrook wat deel vorm van die atmosfeer wat die hele verste van die aarde af voor kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Troposfeer

A

n Lugstrook wat deel vorm van die atmosfeer wat naaste aan die aarde is en waar vliegtuie voor kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Stratosfeer

A

n Lugstrook in die atmosfeer wat tweede naaste aan die aarde is en waar vuurpyle voor kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly