Sure en basese Sleutelwoorde Flashcards
Smaakknoppies
Klein strukture met sensitiewe haartjies wat in die papille op die tong voorkom
Bitterheid
Dit is die sensitiefste smaak en waarsku teen gifstower.
Soetheid
n Aangename sensasie en help met identifisering van energieryke kos.
Soutigheid
n Smaak wat veroorsaak word deur die teenwoordigheid van natriumione wat in tafelsout voorkom
Suurheid
Die hoeveelheid suur wat n stof bevat
Umani
Die smaak wat beskryf word as n kruie of vleissmaak wat in kaas en sojasous voorkom
Pikantheid
Dit is n warmte of geurigheid in warm kos soos peper en brandrissies
Metaalagtigheid
Smaak soos metaal, bloed het n metaalsmaak
Sure
Chemiese stof wat n suur smaak het en n pH van minder as 7 bevat n vrye waterstof (H+)
Basis
Chemiese stof wat bitter smaak en glad of seperig voel met n pH van meer as 7 en bevat n vrye hidroksired groep (OH-)
Neutrale
Chemiese stowwe wat nog suur nog basis is en n pH van 7 het
Alkali
n Basis wat in water opgelos is
Bytend (korroderend)
n Wegvretende stof wat skade deur chemiese werking veroorsaak
Ligene
Eenvoudige stadig groeiende plant wat n korsagtige gewas op rots, mure en bome vorm en gbruik word om lakmoespapier te maak