Skeiding Metodes Flashcards

1
Q

Suiwer stowwe

A

n Stof wat slegs uit een soort deeltjie bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mengsel

A

n Kombinasie van twee of meeer stoowe waarin elke stof sy eie einskappe behou en fisies geskei kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gangsteen

A

Dit is die onsuiwethede soos sand, grond en klip wat saam met die erts uitgegrawe word en wat eers van die nuttige mineraal geskei moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Flottasie

A

Skeidingsmetode wat gebruik word om stowwe met verskillende dryfvermoeë en uitsakking te skei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Handsortering

A

Skeiding van voorwerpe met verskillende grottes, vorms, soorte en kleure.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Magneties

A

Voorwerpe van yster, kobalt of nikkel wat ander magnetiese materiale aantref.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Sif

A

Kan n voorwerp wees of werkwoord wat gebruik word om stowwe met verskillende grottes te skei, afhangende van die grote van die gaatjies van die sif.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Filtrasie

A

Die manier wat gebruik word om gesuspendeerde stowwe (vaste stowwe) van vloeistowwe te skei deur gebruik te maak van n tregter en filtreerpapier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verdamping

A

Die skeidingsmetode wat gebruik word om n opgeloste stof uit n oplossing te haal deur n gekonsentreerde oplossing te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Distillasie

A

Die tegniek om n vloeistof van n vaste stof, of twee vloeistowwe te skei deur verskille in kookpunt te gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Oplosmiddel

A

Die stof waarin die opgeloste stof opgelos word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Opgeloste stof

A

Die stof wat in die oplosmiddel opgelos word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Oplossing

A

Die opgeloste stof en oplosmiddel wat heeltemal gemeng is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Fraksionele distilasie

A

Dieselfde as distillasie- vloeistowwe met die laagste kookpunt verdamp eerste en word eerste opgevang, dan die met tweede laagste. Verskillende vloeistowwe kan geskei word en dit word meestal in nywerhede gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Chromatografie

A

Die skeiding van n mengsel deur van die verskille in oplosbaarheid in n oplosmiddel gebruik te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Afvalbestuur

A

Herwinning van afval produkte