VERB TENSES Flashcards
STOMPI?
Subj verb Time Obj Manner Place verb Infinitive
How are you?
so so.
GREAT! (colloquial)
Hoe gaan dit?
so-so
Voor die wind.
We are going to the restaurant at 7.
We are NOT going to the restaurant at 7.
Are we going to the restaurant at 7?
Ons gaan 7-uur na die restaurant.
Ons gaan nie 7-uur na die restaurant nie.
Gaan ons 7-uur na die restaurant?
We went to the restaurant at 7.
We did NOT go to the restaurant at 7.
Ons het 7-uur na die restaurant gegaan.
Ons het nie 7-uur na die restaurant gegaan nie.
We will go to the restaurant at 7.
We will NOT go to the restaurant at 7.
My family will watch rugby Saturday.
Ons sal 7-uur na die restaurant gaan.
Ons sal nie 7-uur na die restaurant gaan nie.
My familie sal Saturdae rugby kyk.
I eat my sandwich slowly.
I do NOT eat my sandwich slowly.
Ek eet my toebroodjie stadig.
Ek eet nie my toebroodjie stadig nie.
I ate my sandwich slowly.
I did NOT eat my sandwich slowly.
Ek het my toebroodjie stadig geëet.
Ek het nie my toebroodjie stadig geëet nie.
I will eat my sandwich slowly.
I will NOT eat my sandwich slowly.
Ek sal my toebroodjie stadig eet.
Ek sal nie my toebroodjie stadig eet nie.
The people walk quickly to the shops.
The people do not walk quickly to the shops.
Are the people walking quickly to the shops?
Die mense loop vinnig na die winkels.
Die mense loop nie vinnig na die winkels nie.
Loop die mense vinnig na die winkels?
The people walked quickly to the shops.
The people did not walk quickly to the shops.
Die mense het vinnig na die winkels geloop.
Die mense het nie vinnig na die winkels geloop nie.
The people will walk quickly to the shops.
The people will NOT walk quickly to the shops.
Die mense sal vinnig na die winkels loop.
Die mense sal nie vinnig na die winkels loop nie.
I like fish. I don't like fish. Do you like fish? Yes, I am crazy about it! No, not at all. A little.
Ek hou van vis. Ek hou nie vis nie. Hou jy van vis? Ja, ek is mal daaroor. Nee, glad nie. 'n bietjie.
I can’t look.
I don’t see him/Riana. (nie always after??)
Ek kyk nie.
Ek sien hom/Riana nie. (proper name or pronoun)
I don’t know. (something general)
I don’t know it. (something specific, or a person)
Ek weet nie.
Ek ken dit nie.
It doesn’t bother me.
Dit pla my nie.
Where is the bathroom? (kitchen, br, lounge)
Waar is die badkamer? kombuis, slaapkamer, sitkamer
Excuse me.
Verskoon me.
What verbs do not take ge- in past tense? (3)
I forgot
onthou, vergeet, begin (ont-, ver-, be-)
What verbs get -ge- in the middle in past?
uiteet; uitgeëet
paper
to drink,
papiere /pah peer eh/
drink /dr eh nk/
I can swim well.
He could drive fast.
She will be able to answer all questions well.
Ek kan goed swem.
Hy kon vinnig bestuur..
Sy sal al die vrae /fra/ goed kan beantwoord
I want to go to sleep.
They wanted to eat chocolates.
She will want to see him.
Ek wil gaan slaap.
Hulle wou /voh/ sjokolade eet.
Sy sal hom wil sien.
I must cook supper.
He had to call the hotel.
She will have to drive the car.
Ek moet aandete kook. /koo uk/
Hy moes die hotel bel.
Sy sal die kar moet bestuur.
We may visit the mosque.
They were not allowed to swim. (mog no longer used)
We will be allowed to color our hair pink/to arrive late.
Ons mag die moskee /maus kee eh/ besoek.
Hulle was nie toegelaat om te swem nie.
Ons sal laat mag kom.
Ons sal ons hare mag pienk kleur. /cleer