plural rules Flashcards
short vowel:
pan, kop, vis, ster
panne kope visse sterre
twin vowels:
maan boot muur
mane bote mure
double vowels:
dier voet huis
diere, voete, huise
double consonants
vark dorp present
varke dope presente
-ig
gesig, lig, plig
gesigte ligte pligte
face light duty
-og
oog, oorlog, elmboog
oë, oorloë, elmboë
-ag
vraag dag vlag
vrae
dae vlae
short vowel + f
gif, stof, straf, rif
giwwe, stowwe, strawwe, riwwe
poison, substances, punishments reefs
vlieg, ploeg, knie, see
vlieë ploeë knieë seë
fly, plow, knee, sea
twin/dbl vowel + f
stoof
slaaf duif verf
stove slave dove paint
stowe slawe duiwe verwe
-ing
koning piering piesang leerling
konings pierings piesangs
leerlinge saucers pupil!
multi-syllables + r
motor onderwyser ouer
motors onderwysers ouers
-ie
baadjie katjie hondjie boompie
jacket
baadjies, katjies, hondies, boompies
ending in short vowel, emphasis on vowel
ma foto skadu
ma’s foto’s skadu’s
saucers
ending short vowel, emphasis on first syllable
ouma oupa sofa
oumas oupas sofas