2017 week 5 vocab word order Flashcards
The boy reads a book.
The boy read a book.
The boy will read a book.
Die seun lees ‘n boek.
Die seun het ‘n boek gelees.
Die seun sal ‘n boek lees.
for past tense, use het but no “ge-“ with what verb prefixes? (7)
Ex: to begin, talk, recognize,experience, meet, understand, abuse
I understand all my work.
I understood all my work.
The boy meets his friend at the movies.
The boy met his friends at the movies.
be, ge her, er ont, ver mis
Ex: begin, gesels, herken, ervaar, ontmoet, verstaan, misbruik
Ek verstaan al my werk.
Ek het al my werk verstaan.
Die seun ontmoet sy vriende by die fliek.
Die seun het sy vriende by die fliek ontmoet.
Word order: SvTOMPvI
subject-verb1-time-object-manner-place-verb2-Infinitive
The boy writes his work neatly in his book every day to perform well.
Die seun skryf daagliks sy werk netjies in sy boek om goed te presteer.
Every day the boy writes his work neatly in his book to perform well.
Daagliks skryf die seun sy werk netjies in sy boek om goed te presteer.
The exam is easy.
The exam was easy.
The exam will be easy.
Die eksamens is maklik.
Die eksamens was maklik.
Die eksamens sal maklik wees.
The are many people in SA
There were many people in SA
There will be many people in SA
Daar is baie mense in SA
Daar was baie mense in SA
Daar sal baie mense in SA wees.
I have a nice house.
I had a nice house.
I will have a nice house.
Ek het ‘n mooi huis.
Ek het ‘n mooi huis gehad.
Ek sal ‘n mooi huis hê.
You become engineers.
You became engineers.
You will become engineers.
Julle word ingenieurs.
Julle het ingenieurs geword.
Julle sal ingenieurs word.
I am helped by my mother. (passive)
I was helped by my mother.
I will be helped by my mother.
Ek word deur my ma gehelp.
Ek is deur my ma gehelp.
Ek sal deur my ma gehelp word.
I pick up the book.
I picked up the book.
I will pick up the book.
Ek tel die boek op. preposition gets added
Ek het die boek opgetel. to last verb
Ek sal die boek optel.
I throw the paper away.
I threw the paper away.
I will throw the paper away.
Ek gooi die papier weg. (add prep to last verb)
Ek het die papier weggegooi.
Ek sal die papier weggooi.
I must do my work.
I had to do my work.
I will have to do my work.
Ek moet my werk doen.
Ek moes my werk doen.
Ek sal my werk moet doen.