2022 10 Flashcards
I don’t understand Afrikaans.
It was no problem. My pleasure.
There is no milk.
Ek verstaan geen Afrikaans nie.
Dit was geen probleem nie. Plesier!
Daar is geen melk nie
I have to go home tonight
Ek moet vanaand huis toe.
It’s not going to happen
This is my picture.
Dit gaan nie gebeur nie.
Dit is my beeld
You are not allowed.
This isn’t good.
I don’t like soccer
Jy mag nie
Dit is nie goed nie.
Ek hou nie van sokker nie
Do you understand the question?
Do you understand?
Did you understand?
Verstaan jy die vraag?
Het jy dit verstaan?
Verstaan jy?
What do you mean?
Wat bedoel jy?
Do you understand the question?
Did you understand?
Do you understand?
Verstaan jy die vraag?
Het jy dit verstaan?
Verstaan jy?
I’ll pay for everything
Ek sal vir alles betaal.
I have a big problem.
Ek het ‘n groot probleem
I’ve had nothing to eat.
There is nothing in this room.
Ek het nog niks geëet nie.
Daar is niks in hierdie kamer nie.
That is not the right place.
That one isn’t bad.
This is the best one.
Daardie is nie die regte plek nie.
Daardie is nie sleg nie.
Hierdie is die beste.
White bread isn’t healthy for you.
Wit brood is nie gesond vir jou nie.
Can I use your cup please?
Kan ek asseblief jou koppie gebruik?
“It is another three days till my birthday.”
“I will be in Japan until 2015.”
Dit is nog 3 dae tot my verjaarsdag.
Ek sal in Japan tot 2015 wees.
The bathroom is at the end of the hallway.
bathroom with a shower and a bathtub
Die badkamer is op die einde van die gang.
n badkamer met
n stort en bad
It’s nice to meet you.
You, too.
That would be nice.
Dis gaaf om jou te ontmoet!
Jou ook.
Dit sou gaaf wees. /so/
“Are you also going on a holiday?”
“I also went to the dentist last week.”
“I also speak English.”
Gaan jy ook op vakantie?
Ek was die afgelope week ook na die tandarts gewees.
Ek praat ook Engels.
I like cooking.
Ek kook baie graag.
I come from the US.
Ek kom uit die Verenigde State.
Excuse me, how do you say “cheese” in afrikaans?
Sorry, I don’t understand it. Could you repeat it?
Could you speak slower?
Could you write it for me please?
Verskoon my, hoe sê ek “Cheese” in Afrikaans?
Sorry, ek verstaan dit nie. Kan u dit herhaal?
Kan u stadiger praat?
Kan u dit vir my opskryf asseblief?
He says he is going home.”
“I said ‘bye’ to my friend.”
“What do you say?”
Hy sê dat hy huis toe gaan.
Ek het “baai” vir my vriend gesê.
Wat sê jy?
Repeat after me.
Herhaal na my.
He can write Japanese.”
“Can you close that window, please?”
“Can you help me?”
“Can you close that window, please?”
“Can you close that window,please?
“Can I close the window?”
Hy kan Japanees skryf.
Kan jy daardie venster toemaak?
Kan jy my help?
Kan jy daardie venster asseblief sluit?
Kan jy die raam asseblief toesluit?
Kan ek die venster toemaak?
Whose cake is that?
Vir wie is daardie koek?
I Want to speak Afrikaans well.
Ek wil Afrikaans goed praat.
He says he is going home.”
“I said ‘bye’ to my friend.”
“What do you say?”
Hy sê dat hy huis toe gaan.
Ek het “baai” vir my vriend gesê.
Wat sê jy?
“Could you drive slowly, please?”
“You have to drive slower.”
Kan u asseblief stadiger ry?
Jy moet stadiger ry.
Cheese and garlic are always goo on pizza.
“I am crazy about cheese. I would put it in my coffee if I could.”
“I am crazy about cheddar cheese.”
“I like cheese.”
“My sister doesn’t like cheese.”
Kaas en knoffel is altyd goed op pizza.
Ek is mal oor kaas, ek sal dit in my koffie roer as ek kon.
Ek is mal oor cheddar kaas.
Ek hou van kaas.
My sussie hou nie van kaas nie.
I surfed the internet for an hour.
There (is) 24 hours n a day
Ek het ‘n uur lank op die internet gesoek.
Daar is vier-en-twintig ure in een dag. /ear eh/
8 degrees
10 pieces
I can count from 1 to 10 in Chinese.
Agt grade
Tien stukke
Ek kan van een tot tien in Chinees tel.