Vektore in 2 dimensies Flashcards
1
Q
resultante vektor
A
die vektorsom van 2 of meer vektore, dit is n enkele vektor wat dieselfde effek het as 2 of meer vektore tesame
2
Q
vektor
A
n fisiese hoeveelheid wat grootte en rigting het
3
Q
skalaar
A
n fisiese hoeveelheid wat slegs grootte het
4
Q
n voorwerp verkeer in ewewig as dit
A
in rus verkeer, statiese ewewig
of
teen n konstante of uniforme snellheid beweeg, dinamiese ewewig