Elektrostatika Flashcards
1
Q
coulomb se wet
A
die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading op n ander puntlading uitoefen, is direk eweredig aan die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle
2
Q
elektriese veld
A
die gebied in die ruimte waarin n elektriese lading n krag ondervind
3
Q
elektriese veld by n punt
A
die elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie puntb geplaas is ondervind word
4
Q
elektriese veldlyne
A
dis denkbeeldige lyne waarlangs n klein positiewe toetslading sal beweeg