Newton se gravitasiewet Flashcards

1
Q

newton se universele gravitasie wet

A

elke deeltjie in die heelal trek elke ander deeltjie aan met gravitasie krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

gewig

A

die gravitasie krag, in newton (N) , wat die aarde op n voorwerp uitoefen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

massa

A

die hoeveelheid materie in n liggaam gemeet in kg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

gewigloosheid

A

die sensasie ervaar wanneer elke kontakkrag verwyder word, deur geen eksterne voorwerpe raak aan n mens se liggaam nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly