vaardighede Flashcards

1
Q

Hoe moet die beelde wees wat jy skep om jou te help onthou?

A

Snaaks, sintuiglik, goed gevisulaliseer, sexy, onwelriekend, betekenisvol,

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die belangrikste ding wat ter sprake is om stress te hanteer?

A

Jou gesindheid! Dit gaan alles oor hoe jy dink oor stress en oor die lewe - die een ou se gesindheid is hy glo aan die 90/10 reël - 10 persent van die lewe gaan oor wat met jou gebeur, en 90 persent hoe jy reageer en daaroor dink. Een navorser praat van die dre C, wat mense gehelp het wat deur ‘n omskommeling en downsizing by die werk gegaan het - Change - bereid om veranderingse aan te bring, en bereid om veranderinge te aanvaar - Control, in hoe ‘n mate voel hulle in Beheer (Control) en mens kan tog jou eie gedagtes en gesindheid begeer, en ook commitment - is hulle commiuteed aan ander dinge in hulle lewe en ook die groter prenthie. ACT kan help, dit gaan oor waarop jy fokus - ACT is my invoeging - dit gaan oor wees bewus van die streess, wees bewus van waar jy wil gaan, en beweeg soheen… Nog ‘n idee - Skryf oor jou stress - skryf ‘n brief aan iemand wat jy nie gaan stuur nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

o.a. watter thinking traps is daar in CBT?

A

Filters - laat net die nagatiewe in Mind Reading - sien in ander mense se koppe wat hulle beplan en dink WIt en Swart denke Fortuin vertel - Katastrofiese denke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Teken die 12 “tekens” van die visuele alfabet

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly