Transformasie Flashcards

1
Q

beskryf die matriks van verandering

A

Die matriks vir verandering - vir persoonlik, sosiaal, en struktureel - moet op ’n persoonlike en sosiale vlak in plek wees- verander jou omgewing - kry mense wat jou bemoedig - bemoedig jouself,

O ja - dit gaan oor persoonlik - en sosiaal en struktureel vir motivering en vermoë -

Dus as ek dink aan die kerk - daar moet mense wees wat mense aanmoedig om kerk toe te gaan - daar moenie baie wrywing wees nie ext

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is 4 strategiee om die verandering te bestuur volgens die 6 vorm matriks?

A

Verder oor die matriks van verander -
Identifiseer die kritiese momente waar jy sekere gedrag wil hë
Kyk na die plekke waar dinge gebeur
Gerbuik dan as - dan - voorafbesluite

As jy misluk - gebruik dit as ’n goeie leer ervaring en proggrameer ook ’n come back strategie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly