Kontemplatiewe Lewe Flashcards

1
Q

Wat is die doel van ACT?

A

Die doel van ACT is om ‘n ryk en betekenisvolle lewe te leef, terwyl mens die pyn aanvaar wat onvermydelik daarmee saam gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die dimensies van ACT se konspep van “mindfulness?

A

Dit is om mens se aandag te vestig met buigsaamheid, oopheid, en nuuskierigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die “mantra” en modus operandi van ACT?

A

Be Here Now; Open up, Do what matters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe kan jy hoe ACT werk met die metafoor van die boek verduidelik.

A

Mens vra die persoon of jy langs hom dit so kan verduidelik. Gee vir haar ‘n groot boek, en sê vir die persoon sy moet die boek voor haar hou. Vra haar of sy kan sien waarneem, interaksie hê. Daarna vra jy of jy langs haar kan kom sit. Vra haar om die boek weg te stoot, maar soos wat sy dit doen, druk jy terug. Selfde vrae as vroeër.
Daarna vra haar om die boek op haar skoot te sit. Selfde vra. Boek naby jou - is fixation - defusion, boek weg druk is non -aacceptance, Boek op skoot is acceptance

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan jy met ACT Cognintive Fusion met die metafoor van jou hande verduidelik?

A

Laat die persoon hande toe voor hulle oë hou - dit is wanneer ons gedagtes ons gedrag bepaal - ons kyk daarteen vas. As mens dit bietjie verder neem, en mens se vingers spei, is die gedagtes nog daar maar mens kan funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is die 6 probleme wat mens kan hê volgens ACT?

A
  1. Fantaseer te veel oor die toekoms (vrees ens) rumineer te veel oor die verlede.
  2. Raak te verstrengel met mense se gedagtes en gevoelens.
  3. Probeer ontslae raak van ervaringe en gedagtes - probeer dit weg druk.
  4. Raak vasgevang in die gekonsepsualiseerde self (vals self)
  5. Het nie genoeg klarigheid oor wat belangrik in die lewe is nie.
  6. Neem nie “committed” aksie nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly