Fokus Flashcards
1
Q
Wat is jou “tagline”
A
kreatiewe teenwoordigheid/creatice presence
2
Q
Wat is jou missie
A
Om al hoe meer deugdelik te lewe en die deugdelike lewe met ander te deel.
3
Q
Hoe leef jy jou missie uit?
A
doop, bybel, gebed, eucharistie, stilte
4
Q
Wat is die intensie wat jy vandag wil vestig?
A
Die een ding wat ek vandag wil berreik? Vra dit in die oggend
5
Q
Wat is op die oomblik die 8 areas van verantwoordelikheid wat jy geïdentifiseer het?
A
- Verhoudings
- Gesonheid
- Finansies.
- Omgewing.
- Studie en Vaardighede.
- Avonture
- Navorsing
- Werk