Tweede Bedryf Flashcards

1
Q

Van watter DRAMATIESE FASE is die hele tweede bedryf deel

A

Ontwikkeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter DRIE ruimtes speel hierdie bedryf af

A

Die bos
By Nadia se ouma se huis
By die skool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe weet ons dat Poenk gereeld bos toe gaan? Gebruik ‘n aanhaling as jou antwoord

A

“Ek volg Poenk se uitgetrapte skoenspore…”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaruit blyk dit dat Poenk ‘n spesiale verbintenis met die natuur het?

A

Nadia kyk hoe Poenk eers groen word soos die blare en toe verander hy in ‘n skadu en raak weg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom volg Nadia nie vir Poenk in die bos in nie? Gee TWEE redes

A

Haar ouma sal bekommerd raak

Haar ma sal nie daarvan hou as sy agter seuns aanloop nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom verwys Nadia haarself as ‘n “yskaskind”

A

Haar ma het haar met Post-it notes op die yskasdeur en geldnote vasgedruk onder yskasmagnete probeer grootmak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarna kan “yskaskinders” op KONNOTIEWE vlak verwys

A

Dit verwys na kinders wat emosioneel verwaarloos word deur ouers wat net deur middel van notas met hulle kommunikeer, en geen aandag of emosionele ondersteuning gee nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe weet ons dat Poenk se verskyning magies van aard is

A

Die groen ligte word “skelwit”.Poenk se klere is wit en sy stem speel oor ‘n bandopname. Hy sê ook vir haar hy gaan vir haar ‘n sprokie vertel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat laat Nadia dink dat die “visioen” wat sy die vorige aand gesien het, waar is?

A

Daar is ‘n notsingboomblaartjie in Poenk se hare

Sy hemp is ‘gedoop’ in die son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom skryf Nadia Poenk se naam in haar huiswerkboek

A

Sy is heimlik verlief op hom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarom wil sy, sy naam in haar huiswerkboek uitvee?

A

Sy wil nie hê iemand moet dit sien en dan raai hoe sy voel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat bevestig aan die leser dat daar iets bonatuurliks aan Poenk is?

A

Hy kyk vir die bos en praat met die klippe, bome en wind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe word die verloop van tyd aangedui wanneer Nadia vir haar ma weg?

A

Sy beskryf die son se pad soos die tyd verbygaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarna verwys die “fyn klippies soos broodkrummels”?

A

Die sprokie van Hansie en Grietjie.
Hulle het broodkrummels gebruik om hul pad terug huis toe te kan vind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe verander Poenk se gedrag wanneer hy in die bos is?

A

In die bos is Poenk vry. Hy hardloop rond met sy hemp oop en hy word vergelyk met ‘n voël wat ‘n simbool van vryheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom draai Nadia “skuldig” weg

A

Sy wil nie hê Poenk moet weet sy het vir hom gekyk nie.

17
Q

Hoekom is Nadia so ongemaklik tow Joy vir haar vra of sy al ‘n kêrel he had het

A

Sy het al ‘n kêrel gehad, maar jok vir Joy daaroor

18
Q

Hoe reflekteer Poenk se tas sy gemoedstoedstand

A

Die tas “lê inmekaar soos iemand wat keer vir sy lyf” net soos wat Poenk ook psigies heeltyd moet koes vir Gervan se afknouery.

19
Q

Wat impliseer die toneelanwysings

A

Gervan het vir Poenk aangerand

20
Q

Wat is die DENOTATIEWE betekenis van die aanhaling in Vraag 21

A

Poenk se emosionele las is ook swaar en hy dra dit allen