Derde Bedryf Flashcards

1
Q

Hoekom wil Nadia nie haar ma se brief lees nie
Gee TWEE moontlike redes

A
  • Nadia is steeds kwaad vir haar ma omdat sy nie soos belowe kom kuier het nie.
  • Sy is bang haar ma gaan haar weer in die brief verwyt in plaas van ondersteun.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat simboliseer die donderweer en weerlig?

A

Nadia se stormagtige gevoelens oor haar ma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe troos Poenk vir Nadia

A

Hy verskyn aan haar en beduie sy moet op die glasskerf kyk.
Op die skerf ‘n boodskap van hoop, geloof en liefde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Na watter TWEE sprokies word daar verwys in hierdie bostoneel. Wat impliseer die sprokies

A

Hansie en Grietjie: Het Hansie koekiekrummels gestrooi om huis toe te vind. Poenk doen die diselfde vir Nadia, wat suggereer dat hy haar sal help om uit haar probleme te kom.

Die paddaprins: Toe die prinses die padda gesoen het, het hy terug verander in ‘n prins. Dit kan dus impliseer dat Poenk in ‘n romantiese held gaan transformeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee ‘n aanhaling in Nadia se tweede spreekbeurt wat wys dat Nadia die bos as ‘n magiese spasie begin ervaar

A

“Dis ‘n plek waar sprokies leef”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word in Joy se spreekbeurt

A

Dat Poenk gaan sterf om vir Nadia te beskerm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat leer Nadia oor Poenk wanneer sy .. dophou terwyl hy deur die bos beweeg

A

Poenk is nuuskierig en kinderlik. Hy het ook ‘n baie spesiale band met die natuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe help Poenk vir Nadia

A

Hy maak ‘n koekiekrummelspoor vir haar om uit die bos te kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom vergelyk Nadia haar gevoelens met ‘n bos

A

Nadia se emosies is donker en deurmekaar. Sy wil graag ontsnap uit hierdie emosies, maar sy weet nie hoe nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Let op na die lengte van die spreekbeurte in ‘n gesprek tussen Nadia en haar ma. Wat leer ons hieruit

A

Nadia is kortaf en vermy gesprekke met haar ma, en verkies om in haar gedagtes met die gehoor te praat. Haar ma praat baie en baie vinnig, moontlik as gevolg van senuweeagtigheid of selfsug.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Maak ‘n AFLEIDING uit Nadia se ma se woorde oor die redes waarom Nadia by haar ouma moes gaan bly

A

Nadia het iets gedoen wat ‘n groot skande veroorsaak het, iets waaroor mense skinder. Dit is per selfoon versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is Nadia so kwaad vir haar ma

A

Nadia se ma is selfsugtig, sy stel haar eie gevoelens bo dié van Nadia en bied nie emosionele ondersteuning nie. Sy glo die situasie affekteer haar meer as Nadia.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom, dink jy, het Nadia se ma nie ‘n naam nie

A

Nadia se ma is nie ‘n volronde karakter nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom gee Nadia die onoopgemaakte brief terug aan haar ma

A

Sy is nie belangstel in wat haar ma te sê het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly