Betwoer Eerste Bedryf Flashcards

1
Q

Die eksposisie fase in hierdie bedryf
Wat is die funksie van eksposisie

A

Die exposisiefase gee vir die leser meer inligting oor die belangrikste karakters en die ruimte waarin die drama afspeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat leer die leser uit die NEWETEKS aan die begin van hierdie bedryf?
Noem TWEE feite

A

Ons kom agter dat dit by die Hoërskool Magoebasloof afspeel

Dit is Nadia se eerste dag by die skool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat leer ons van Nadia in haar eerste spreekbeurt
Noem VIER dinge

A

Sy is nuut by die skool
Sy is effe bygelowig
Haar ma is nie by haar nie
Sy us senuweeagtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat leer ons van Poenk wanneer Joy hom aan die leser voorstel

A

Hy is deurmekaar en verwaarloos
Dear is iets magies aan hom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat maak Poenk anders as die ander kinders in die klas?
Verwys na die oomblik toe Nadia vir eerste keer by die klas instap

A

Hy staar nie soos die ander kinders na haar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die MOTOTRIESE MOMENT van hierdie drama

A

Toe Nadia vir Poenk sy penneblikkie teruggee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat leer on van Joy op bl 27-28

A

Sy is baie gesellig, warm en vriendelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe reageer Nadia op die gesprek wat Joy met haar voer

A

Nadia is verbaas dat Joy so aanmekaar kan praat met ‘n vreemdeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter twee rolle speel Joy in die toneelstuk

A

Nadia se vriend
Sy tree ook met tye as verteller op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar bly Nadia nou?

A

By haar ouma in Magoebaskloof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Skryf TWEE voorbeelde van PERFONSIFIKASIE uit Nadia se eerste spreekbeurt op bl. 28 neer

A

“en m̠o̠e̠g̠ voor ons voete l̠ê̠”

“Ons kyk hoe d̠i̠e̠ s̠o̠n̠ oor die Magoebaskloof en die verte k̠r̠u̠i̠p̠ daan oor die huise se dakke….. “

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat leer ons telkens uit die TERUGFLITSE waar Nadia met haar ma praat

A

Ons leer stadig aan waarom Nadia se ma haar by haar ouma se huis afgelaai het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarmee VERGELYK Nadia haar hartseer

A

Doringlatte wat knoop in haar bors

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die EFFEK van hierdie vergelyking

A

Dit druk haar pyn hoorfyn uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is bogenoemde ‘n GESLAAGDE vergelyking?

A

Dit sluit aan by die bos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter belangrike inligting kry die leser nog uit Nadia se tweede spreukbeurt op bl. 28?

A

Nadia dra ‘n geheim in haar rond

17
Q

Let op waarna Poenk luister in die klas. Wat leer dit ons van sy karakter

A

Poenk stel net belang in die magiese

Poenk wil ook magiese kragte hê

Hy lewe in sy verbeelding

Hy gee nie om nie om oor skoolwerk nie

18
Q

Waaroor is Nadia bekommerd terwyl sy in die klas sit? Hoekom is dit IRONIES?

A

Nadia is bekommerd oor haar ma. Dis ironies omdat ouers oor hul kinders behoort te bekommer, maar Nadia bekommer haar meer oor haar ma

19
Q

Op watter manier is Nadia en Poenk EENDERS

A

Hulle al twee dagdroom in die klas. Nadia oor haar ma en Poenk heel moontlik oor die bos

20
Q

Wat meet ons tot dusver van Nadia se geheim
Neom VYF dinge

A

Sy moes

Sy is baie hartseer daaroor

Dit het haar ma woedend gemaak

Haar vertroue is verbreek deur iemand

Sy is skaam oor hierdie geheim

21
Q

Wat leer ons van Nadia se ma in die terugflits op bl. 29

A

Nadia se ma is verwytend in plaas van ondersteunend. Sy dink net aan haarself en ignoreer Nadia se gevoelens

22
Q

Wie is Gervan

A

Hy is ‘n klasmaat wat Poenk boelie

23
Q

Hoe reageer Poenk op Gervan se geboeliery op bl. 29
Motiveer jou antwoord met ‘n aanhaling

A

Poenk is kwaad, maar hy beklei nie terug nie

24
Q

Hoe weet die leser dat Poenk en Nadia in mekaar belangstel

A

Hulle kyk onderlangs na mekaar

25
Q

Wat leer ons van Poenk in hierdie bedryf
Noem 7 dinge

A

Hy Bly in die bos

Hy is loslop

Hy is arm

Hy is ‘n alleenlope

Hy is gefassineer deur die natuur

Hy is skaam

Hy dra ‘n geheim in hom rond

26
Q

Wie is die PROTAGONISTE in hierdie toneelstuk
Motiveer jou antwoord

A

Nadia is die hoofkarakter wat deur die drama ontwikkel. Die verhouding tussen Poenk en Nadia dryf die toneelstuk voort, met albei karakters wat groei en verander