Die Dag Op Nuweland Flashcards

1
Q

Haal DRIE uitroepe uit die gedig aan wat die toeskoures gebruik om die spelers aan te moedig

A

“Hoera”
“Boland”
“Haak Vrystaat”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die mense skree omdat hulle……

A

Opgewonde is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Haal uit die eerste 10 versreëls ‘n voorbeeld van ‘n vergelyking aan.

A

“Wat soos gestreepte haaie rondduik”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom, dink jy, brei die meisie al vinniger

A

Die geraas om haar maak haar senuagtig of opgewonde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Is dit onwaar of waar

Die spreker word but beïnvloed deur die meisie van Swellendam nie

A

Onwaar “Sodat ek senuagtig word”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Word die spelers meer gewelddadig soos die wedstryd aangaan? Haal EVEN tell aan om jou antwoord te bewys

A

“Toenemende venyn na mekaar gryp”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Het die spelers se gedrag ‘n invloed op die spreker? Gee ‘n rede vir jou antwoord

A

Ja. Die gras word “mislikgroen”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom “brul en skud” die pawiljoen wanner die eindfluitjie blaas?

A

Die span wat gewen het, se ondersteuners juig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom word die held “skouerhoog” gedra

A

Hey het die wenpunte aangeteken goed gespeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die word “gryns” beteken ‘n gesigsuitdrukking wat lyk soos ‘n glimlag maar wat ‘n uitdrukking van haat spot is. Waarom, dink jy, “gryns” die speler?

A

Hulle is bly dat hulle gewen het, maar dalk in pyn weens beserings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Aan die wonder van die gedig sien die verteller were do meisie van Swellendam. Wat dink jy, is die verteller se opinie van die meisie

A

Sy dink die meisie is ‘n bietjie onbeskaafd

Quote line 44

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kan jy identifiseer met die verteller se gevoel oor die wedstryd

A

Ja, rugby is te gewelddadig en onaangenaam om te kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die spreker sien die spelers as dierlik “quote”

A

“Soos gestreepte haaie rondduik”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die spreker sien die toeskoures as dierlik

A

“Brul….. die hele pawiljoen”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly