Trofiese vlakke Flashcards
1
Q
Trofiese vlakke
A
Die posisie wat n organisme in n voetselketting beklee
2
Q
voetselketting
A
Die verhouding waarin energie tussen lewende organismes vloei
3
Q
Voedselweb
A
N verskeidenheid van voedselkettings wat virbind is