Ekologie en ekosisteme Flashcards

1
Q

Ekologie

A

Die studie van die interaksies van verskillende organismes met mekkaar asook met die fisiese en chemiese omgewing waarin hulle leef en voorkom.Dit beteken ons bestudeer hoe verskillende oragnismes met mekkaar interaksies het en hoe hulle saamleef met en in hulle omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ekosisteme

A

N gebied wat bestaan uit n ekologiese gemeenskap maar biotiese en abiotiese bestaan en op mekkaar reageer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Biotiese

A

Alle lewende komponente in n ekosisteme M.A.W. alle lewende oragnismes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Abiotiese

A

Alle nie-lewende komponente wat n rol speel ekosisteem.Dit sluit nie lewende voorwerpe in soos grond en water sowel as temp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Biosfeer

A

Die biosfeer is die som totaal van al die ekosisteme op aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Biodiversiteit

A

Verskeidenheid van lewe wat in een ekosisteem voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Habitat

A

Gebied waar n organismes leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gemeenskap

A

Alle lewende dinge in een habitat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bevolking

A

Groep indivue van dieselfde spesie wat in n gemeenskap voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Interafhanklinge

A

soos reeds bespreek is daar interaksies tussen verskillende biotiese komponente in ekosisteme is verskillende organismes afhanklik van mekkaar op verskillende maniere om te lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Simbiose

A

Is die verskillende maniere hoe organismes afhanklik is van ander organismes om te oorleef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Mutualisme

A

Albei partye word bevoordeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kommensalisme

A

Een party word bevoordeel en daar is geen efekt op ander part nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Parasitisme

A

Een party word bevoordeel en die ander party word benadeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly