Fotosintese Flashcards

1
Q

Outotroof

A

Is organismes wat sy eie voedingstowwe produseer (outo-outomaties) vanself

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hetrotroof

A

mense en diere is hetrotrowe hierdie organismes eet ander organismes om voedingstowwe inte neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Fotosintese

A

Die proses waar groen plante ligenergie, koolstofdioksied en water in die reeks chemiese prosesse gebruik om voedsel in die vorm van glukose en suurstof te vervaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gasswisseling

A

Dit is die proses waar koolstofdioksied opgeneem word en suurstof uitgeskei word soos asemhaling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly