Respirasie Flashcards

1
Q

Parasiete

A

verkry voedingstowwe van gasheer af leef van lewende organiese weefsel. Die gasheer word benadeel en sal ewentueel sterf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Saprofiete

A

Leef van dooie organise weefsel teen nie op n gasheer nie maar voed op dooie organismes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Respirasie

A

Die proses waar energie deur n reeks chemiese reaksies uit voedsel word. Alle organismes gebruik respirasie om energie vry te stel uit die kos wat hulle ingeneem het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly