Trappe Van Vergelyking Flashcards
1
Q
Dik
A
Dikker. Dikste.
2
Q
Dun
A
Dunner. Dunste.
3
Q
Vet
A
Vetter. Vetste
4
Q
Sag
A
Sagter. Sagste.
5
Q
Lig
A
Ligter. Ligste.
6
Q
Sleg
A
Slegter. Slegste.
7
Q
Skoon
A
Skoner. Skoonste
8
Q
Laat
A
Later. Laatste
9
Q
Geel
A
Geler. Geelste.
10
Q
Vuil
A
Vuiler. Vuilste
11
Q
Koel
A
Koeler. Koelste.
12
Q
Hard
A
Harder. Hardste.
13
Q
Hoog
A
Hoër. Hoogste.
14
Q
Laag
A
Laer. Laagste.
15
Q
Leeg
A
Leër. Leegste.
16
Q
Droog.
A
Droër. Droogste.
17
Q
Moeg
A
Moeër. Moegste.
18
Q
Vroeg.
A
Vroeër. Vroegste.
19
Q
Ver
A
Verder. Verste.
20
Q
Duur
A
Duurder. Duurste.
21
Q
Lekker.
A
Lekkerder. Lekkerste.
22
Q
Maklik
A
Makliker. Maklikste.