Questions Flashcards
Are you married
Is jy getroud
Are you very busy
Is jy baie besig
Can I help you
Kan ek u help
Can you please tell me
Kan jy my asseblief vertel
Do you have children
Het u kinders
Do you speak Afrikaans
Praat jy Afrikaans
How are you
Hoe gaan dit
How come
Hoe so
How is the family
How gaan dit met die familie
How long have you lived here
Hoe lank woon jy hier
How much does it cost
Hoeveel kos dit
May I go with
Mag ek saamgaan
May I sit here
Mag ek hier sit
May I see you for a minute please
Mag ek u ‘n oomblik spreek asseblief
Please repeat it
Herhaal dit asseblief
What are you studying
Wat studeer jy
What do you mean?
Wat bedoel jy
What is the date
Die hoeveelste is dit vandag
What is the matter
Wat makeer
What is the time
Hoe laat is dit
What is your name
Hoe /wat is jou naam
What time is breakfast /lunch /dinner
Hoe laat eet ons ontbyt /middagete /aandete
What’s happening here
Wat gaan hier aan
What’s wrong
Wat is fout
Where did you go on holiday
Waar het jy vakansie gaan hou
Where do you come from
Waarvandaan kom jy
Will you do me a favor
Sal u my ‘n guns bewys
Questions
Vrae