Apologies. Thanks. Invitations. Flashcards
1
Q
Could you repeat it please
A
Ekskuus
2
Q
Pardon
A
Ekskuus
3
Q
Excuse me please - 1
A
Verskoon my asseblief
4
Q
Excuse me please - 2
A
Verskoon tog
5
Q
Could you help me please
A
Kan u my asseblief help
6
Q
Forgive me please
A
Vergewe my asseblief
7
Q
I am sorry - 1
A
Dit spyt my
8
Q
I am sorry - 2
A
Ek is regtig jammer
9
Q
I beg your pardon, excuse me
A
Ekskuus
10
Q
I must apologize
A
Ek moet om verskoning vra
11
Q
It’s a pity
A
Dis jammer
12
Q
It’s not my fault
A
Dis nie my skuld nie
13
Q
Will you forgive me
A
Sal jy my vergewe
14
Q
Don’t mention it
A
Nie te dankie nie
15
Q
I appreciate it
A
Ek waardeer dit