Emotional expressions Flashcards
Emotional expressions
Emosionele uitdrukkings
Happiness /joy
Vreugde
That’s fantastic
Dis fantasties
That’s wonderful
Dis wonderlik
Warning
Waarskuwing
Be careful, watch out - 1
Pasop
Be careful, watch out - 2
Oppas
Be careful, watch out - 3
Wees versigtig
Drive carefully
Ry veilig
Pain
Pyn
Ouch
Eina
That hurts
Dis seer
Surprise
Verbasing
Good heavens - 1
Goeie genade
Good heavens - 2
Genugtig
Good heavens - 3
Allawêreld
Good heavens - 4
O gonna
Sympathy
Simpatie
I am really sorry
Ek is regtig jammer
I am so sorry to hear
Ek is so spyt om te hoor
Shame
Foei tog / sies tog
That’s a pity
Dis jammer
That’s terrible
Dis vreeslik
What a disaster
Wat ‘n ramp
Comfort
Vertroosting
Don’t worry
Toemaar, moenie bekommerd wees nie
It won’t hurt
Dit sal nie seer wees nie
It’s not so bad
Dis nie so erg nie
It’s not the end of the world
Dis nie die einde van die wêreld nie
Everything will be fine
Alles sal regkom
Congratulations
Gelukwensing
All the best
Alles van die beste
Congratulations on your…
Veels geluk met jou…
Good luck with the exam
Sterkte met die eksamen
Happy birthday
Veels geluk met jou verjaardag / gelukkige verjaardag
I am holding thumbs
Ek hou duimvas
Lots of luck
Baie geluk
Success
Voorspoed
Well done
Knap gedaan / mooi so
Refusal
Weier
Denial
Ontkennend
Never
Nooit nie
It wasn’t me
Dit was nie ek nie
That will be the day
Dit sal die dag wees
That’s not true
Dis nie waar nie