Tiener-blues Flashcards
Lief
Dear
Knyp
Pinch
Prohibited
Verbode
To become pregnant
Om swanger te raak
Skinder
Gossip
The time the boy and girl spend with each other
Die tye wat die seun en meisie met mekaar deurbring
Unwanted teenage pregnancies
Ongewenste tienerswangerskappe
The neighbors may spread rumors
Die bure mag skinderspraatjies verspei
Negative consequences
Negatiewe gevolge
The love that can sting or hurt
Die liefde wat kam steek of seermaak
Vye
Figs
Lets the reader wonder what the consequences of “to rotten too early” will be.
Laat leser wonder wat die gevolge van “te veel te vroeg” gaan wees
It is a metaphor for the loss of the girl’s virginity
Dit is n metafoor vir die verlies van die meisie se maagdelikheid
There are many lovers to choose from
Daar is baie lewensmaats om van te kies
People to love
Mense om lief te hê
Nerd
Bleeksiel
Freaks her out
Gee haar die horries
In the company if women
In die geselskap van meisies
Storm
Onweer
Effeminate
Verwyfd
Grief
Leed
Women attributes
Vroulike eienskappe
Moral choices
Morele keuses
Sexual favors
Seksuele gunsies
Mislead
Mislei
Persuade
Ompraat
Seduce
Verlei
Hokaai
Stop
Promiscuity
Promiskuiteit
STDs
Oordraagbare siektes
Boring
Vervelig
Abortion
Aborsie
Breakup
Liefdesteleurstelling
If you give sexual favors, you will not have good relationships
As jy seksuele gunsies uitdeel, sal jy nie n goeie verhouding hê nie
Unpredictable
Onvoorspellbaar
Fever
Koors
Rhetorical question
Retoriese vraag
It is difficult whenever the relationship ends
Dis moelik wanneer die verhouding opbreek